Ons gee jou jou eie persoonlike Minecraft-bediener, waar jy die hele dag en die hele nag met jou vriende kan speel.
Ons is gratis, en ons sal altyd gratis wees vir almal op enige tyd. Daar is geen moontlikhede om vir enigiets te betaal.
Ons weet nie, waarom dit kon word ingewikkeld om 'n Minecraft bediener te besit nie. By Aternos is dit net so maklik soos 'n knoppie te druk.
Ons bied jou bedieners wat jy eintlik kan speel en baljaar. Hope pret. Geen onnodige beperkings om jou geld en tyd te steel.